nuus
6 Jul 2016

Kwêla: Funnies en Feite & Geite

Dis uiteindelik weer tyd om jou video’s in te stuur vir Kwêla se Funnies- en Feite & Geite-kompetisie! Klik hier vir meer oor hoe om in te skryf.

video
30 Aug 2016

Naledi Teater-toekennings 2016

Skakel Sondag om 14:30 in vir die Naledi Teater-toekennings 2016, wat dié jaar se beste verhoogvertonings en -opvoerings vereer.

video
30 Aug 2016

HemelBesem: Noem my Skollie

Kyk hier na die musiekvideo vir HemelBesem se “Noem my Skollie”, wat hy vir die gelyknamige fliek gepen het.

nuus
30 Aug 2016

Pascal Pienaar: 11 dinge

Binnelanders se Karli (vertolk deur Pascal Pienaar) is geensins ’n vreemdeling in kykers se sitkamers nie, maar hoe goed ken jy die akteur?

video
30 Aug 2016

Jukebox: Blapse

Van dans op Vaseline tot “biscuit skut”. Kyk hier na van die snaakse dinge wat op die Jukebox-stel gebeur.

video
30 Aug 2016

Die Byl: 6 September 2016

Kyk Die Byl, Dinsdae om 20:00. Hier is wat voorlê in die volgende episode

video
29 Aug 2016

Suidooster: Tim en Nicci

Van amper-trou tot koue voete voor die kansel – hier is ’n kykie na Tim en Nicci se reis tot hier, en wat voorlê.

foto's
29 Aug 2016

Silwerskermfees 2016: Bloutapyt

Die sterre het geskitter op die bloutapyt en op die verhoog by die Silwerskermfees-toekennings. Kyk hier na die foto’s.

foto's
29 Aug 2016

Silwerskermfees 2016: Dag 4

Groot was die opwinding op die laaste dag van vanjaar se Silwerskermfees, veral rondom die toekenningsaand. Hier is die foto’s.

video
29 Aug 2016

Noem my Skollie: Agter die storie

Noem my Skollie is gebaseer op die merkwaardige John W. Fredericks se lewensverhaal. Hier is die storie agter die storie.

video
29 Aug 2016

Silwerskermfees 2016: Toekennings

Die Silwerskermfees het op 27 Augustus geëindig met ’n glansryke toekenningsaand. Kyk hier hoe het die aand verloop.

video
29 Aug 2016

Silwerskermfees 2016: Bobaas vertellers

Op 27 Augustus is daar vir oulaas stories uitgeruil en rolprente gepraat, geëet en geleef. Ons het met ’n paar bekendes gesels.

nuus
27 Aug 2016

Silwerskermfees 2016: Hier is die wenners!

Die Silwerskermfees-toekennings is op 27 Augustus 2016 tydens ’n spog-geleentheid in die Bay-hotel in Kampsbaai uitgedeel.

video
27 Aug 2016

Silwerskermfees 2016: Vrydag-feesgees

Die feesgees het hoog geloop op die voorlaaste dag van kykNET se 2016-Silwerskermfees. Kyk hier na van die hoogtepunte.

video
25 Aug 2016

Varsity Sing: Lig op die horison

Tuks Camerata het Joshua na die Reën se “Lig op die horison” gesing. Dié sanger deel sy boodskap aan die koor.

video
25 Aug 2016

Varsity Sing: A Spotless Rose

Die Universiteit van Johannesburg bekoor die Varsity Sing-beoordelaars en gehoor met die lied “A Spotless Rose”.

video
25 Aug 2016

Varsity Sing: Moon of the Night

Die Universiteit van Limpopo het die lied “Moon of the Night” in dié week se uitsending van Varsity Sing opgevoer.

video
24 Aug 2016

Slank: Leandie du Randt

Leandie du Randt Bosch vertel kykers meer van Slank, ’n nuwe werklikheidsreeks waarvan sy die aanbieder is.

ID:124754