nuus
28 Sep 2016

Noem My Skollie: SA se eerste inskrywing vir Oscars 2017

Op 28 September 2016 is daar aangekondig dat die speelfilm Noem My Skollie genomineer is as Suid-Afrika se amptelike inskrywing vir die 89ste Jaarlikse Oscar-toekennings (Academy Awards).

nuus
28 Sep 2016

Saam met die broers terug na Nantes

Die gewilde reeks Edik van Nantes is in Oktober terug vir ’n tweede seisoen, en vir dié reeks het Nataniël en Erik le Roux na ’n plek buite Nantes gegaan. Die broers gesels in Digityd oor hul kinderdae en die nuwe seisoen.

nuus
27 Sep 2016

fliekNET: Spesiale fliekkanaal keer terug dié somervakansie

Skop jou skoene uit en kry jou springmielies gereed – kykNET se tydelike fliekkanaal, fliekNET, keer terug dié somervakansie.

nuus
27 Sep 2016

Slank saam met Leandie du Randt

Kykers sal verheug wees om te hoor Leandie du Randt is in Oktober terug op die kassie as aanbieder van die nuwe werklikheidsreeks Slank. Ons gesels met haar in die jongste uitgawe van Digityd.

nuus
26 Sep 2016

Suidooster: Hier is die Suzuki-wenner

Die wenner van kykNET en Suidooster se kykerskompetise is uiteindelik aangekondig. Hier is die wenner van die Suzuki Ciaz.

video
26 Sep 2016

Noem My Skollie: Dann-Jacques Mouton

Ons het met Dann-Jacques Mouton gesels oor die nuwe rolprent Noem My Skollie – nóú in teaters landswyd.

nuus
26 Sep 2016

Schalk Bezuidenhout: Lag-lag volksbesit

Die komediant Schalk Bezuidenhout is iemand wat moeilik misgekyk word. Ons gesels met hom in die jongste uitgawe van Digityd.

nuus
24 Sep 2016

kykNET-Rapport-Boekpryse: Hier is die wenners

Die wenners van die kykNET-Rapport-boekpryse – die grootste pryse van hul soort in Afrikaans – is op Erfenisdag, Saterdag 24 September 2016, in Kaapstad bekend gemaak.

video
23 Sep 2016

Getroud met Rugby: Fafa groet finaal

Op die maat van Joe Foster se “In die reën vir jou” het Fafa dié week op ’n hartroerende wyse afskeid geneem van Kiki deur haar finaal te begrawe. Herleef die oomblik weer hier.

video
23 Sep 2016

Bravo!: Zetske en Altus se Pienkvoet

Die Bravo!-span het by Zetske van Pletzen en Altus Theart ingeloer om te hoor hoe hul voorberei vir hul eersteling.

video
22 Sep 2016

Vir die Voëls: Lokprent

Kyk hier na die amptelike lokprent vir Vir die Voëls – in teaters vanaf 25 November 2016.

video
22 Sep 2016

Varsity Sing: Maak die tannies huil

Koorlede van die Universiteit van Johannesburg, die Universiteit van die Vrystaat, die Sentrale Universiteit van Tegnologie en die Universiteit van Pretoria deel ’n inspirerende boodskap met hul mede koorlede.

video
22 Sep 2016

Binnelanders: 21 September 2016

Belinda het ’n hewige reaksie op sensitiewe inligting.

video
21 Sep 2016

Hierdie is Slank!

Die nuwe werklikheidsreeks Slank, wat kyk na 13 alledaagse mense wat deur die reis van gewigsverlies gaan, begin die 9de Oktober om 19:30.

nuus
21 Sep 2016

108 finaliste ding mee om gesogte Pendoring-trofee

Nie minder nie as 108 finaliste ding vanjaar mee om ’n gesogte Pendoring-trofee in te palm – die grootste oes in járe.

nuus
21 Sep 2016

Bun Booyens: Nuwe bloed by MegaBoere

Vir die nuwe seisoen van MegaBoere skuif Bun Booyens voor die kamera in. Hy gesels met ons in die jongste uitgawe van Digityd.

nuus
20 Sep 2016

Kry kykNET op iTunes en Apple Music

Kry die jongste kykNET-speellyste nóú op iTunes en Apple Music.

nuus
20 Sep 2016

Milan Murray se vele ysters in die vuur

Sy is Nicky in Die Byl en was onlangs te sien in ’n kortfilm by die Silwerskermfees, maar Milan Murray het nog ’n hele paar ander dinge om haar kreatiewe vuur te stook.

nuus
18 Sep 2016

Jan Braai: Só braai jy steak, man!

Jan Braai deel 10 geheime om die perfekte steak gaar te maak oor die kole in die jongste uitgawe van kykNET se Digityd.

nuus
17 Sep 2016

Karlien van Jaarsveld is verloof

Die gewilde popster Karlien van Jaarsveld en haar kêrel, Joe Breytenbach, het vandag verloof geraak.

ID:124754