Skole, Hoërskool Oos Moot (27/02/12)



Die leerlinge van die Moot het ons behoorlik verras met hul keuses van hulle top tien musiekvideo’s.  Hulle leuse is nie verniet “Werk en Oorwin” nie.  Hulle het beslis hard gewerk om almal te wys hulle het gees.  Skakel Maandagaand 19:30 in vir Oos Moot en kyk of hulle jou beïndruk....

Episode 126