Wen met Kunsvlyt

kykNET en Kunsvlyt gee drie pryse van Hose & Hardware Distributors ter waarde van R34 000 weg!

Sluitingsdatum: 27 Junie 2017

Kroegtafel en -stoele van soliede kiaathout ter waarde van R13 000.

kykNET en Kunsvlyt gee drie pryse van Hose & Hardware Distributors ter waarde van R34 000 weg!

Inskrywingsmetode:

Kyk Kunsvlyt op Vrydae om 18:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en voorspel wie die finale wenner van die eerste seisoen van Kunsvlyt gaan wees.

Inskrywingstydperk:

Die kompetisie open op Vrydag 14 April om 18:00 en sluit op 27 Junie om 12:00.

Prys:

Drie pryse van Hose & Hardware Distributors ter waarde van R34 000:

•          Tuingereedskap ter waarde van R10 000.

•          Kroegtafel en -stoele van soliede kiaathout ter waarde van R13 000.

•          ‘Butcher’s trolley’ van soliede kiaathout ter waarde van R11 000.

Wie kwalifiseer om deel te neem:

Enige Suid-Afrikaanse burger kan deelneem, maar deelnemers jonger as 18 moet toestemming van hul ouers of voogde verkry.

Ander reëls:

– Die wenner sal op kykNET se webblad aangekondig word.

– Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.

Skryf in vir die kompetisie


Wie dink jy gaan die finale wenner van die eerste seisoen van Kunsvlyt wees?

Wil jy kommunikasie vanaf ons vennote ontvang?

Terms & Conditions

Nog Kompetisies

28 glam guru comp competition

Wen ’n Glam Guru-geskenkpak

23 April 18:30

28 huntex billboard 003 pre competition

Wen met kykNET en Isuzu

21 April 07:30

28 goue haan kompetisie 003 pre competition

Soek die Goue Haan en wen!

19 April 13:38