Wen met kykNET en Isuzu

kykNET en Isuzu gee 10 dubbelkaartjies weg na die HuntEx-ekspo, wat van 28 April tot 1 Mei plaasvind.

Sluitingsdatum: 25 April 2017

Een van die hoogtepunte van die HuntEx-ekspo is die nuwe Isuzu-bakkie, die X-Rider, wat ten toon gestel gaan word ter viering van Isuzu se verjaardag.

Kyk Toks en Tjops op Vrydag 21 April en beantwoord ’n eenvoudige vraag.

Inskrywingsmetode:

Kyk Toks en Tjops op Vrydag 21 April en beantwoord ’n eenvoudige vraag oor Isuzu om ’n kans te staan om te wen.

Inskrywingstydperk:

Die kompetisie open op Vrydag 21 April en sluit op Dinsdag 25 April.

Prys:

Tien kykers kan elk ’n dubbelkaartjie na die HuntEx-ekspo wen.

Wie kwalifiseer om deel te neem:

Suid-Afrikaanse burgers bo die ouderdom van 18 mag deelneem.

Ander reëls:

– Die prys mag nie geruil word vir kontant nie.

– Die wenner sal telefonies in kennis gestel word teen Woensdag 26 April en daarna sal die wenner op die kykNET-webwerf aangekondig word.

– Kykers kan soveel keer as wat hulle wil inskryf.

– Die kaartjies is slegs geldig vir een dag van Vrydag 28 April – 1 Mei 2017.

– Elke kaartjie laat slegs toegang van een persoon toe.

– Bewys van geldige lidmaatskap tot ’n jagvereniging sal moontlik getoon moet word, alvorens toegang tot die HuntEx-ekspo toegelaat word.

– Wenners is verantwoordelik vir eie vervoer na en van die ekspo.

– Parkering en verversings is op wenners se eie onkoste.

– Wenners woon die HuntEx-ekspo op eie risiko by.

Skryf in vir die kompetisie


Hoe oud word Isuzu vanjaar?

Wil jy kommunikasie vanaf ons vennote ontvang?

Terms & Conditions

Nog Kompetisies

28 glam guru comp competition

Wen ’n Glam Guru-geskenkpak

23 April 18:30

28 goue haan kompetisie 003 pre competition

Soek die Goue Haan en wen!

19 April 13:38

28 kunsvlyt kroegstel 003 pre competition

Wen met Kunsvlyt

13 April 09:57