Wen ’n Glam Guru-geskenkpak

Een gelukkige kyker kan weekliks ’n geskenkpak met Hannon-produkte ter waarde van R2,500.00 wen!

Sluitingsdatum: 28 April 2017

Een gelukkige kyker kan weekliks ’n geskenkpak met Hannon-produkte van hul keuse ter waarde van R2,500.00 elk wen!

Inskrywingsmetode:

Kyk Glam Guru op Sondae om 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144) en beantwoord ’n vraag uit die episode.

Inskrywingstydperk:

Week 1 se kompetisie open Maandag 10 April om 09:00 en sluit Vrydag 14 April om 12:00.

Week 2 se kompetisie open Sondag 16 April om 18:30 en sluit Vrydag 21 April om 12:00.

Week 3 se kompetisie open Sondag 23 April om 18:30 en sluit Vrydag 28 April om 12:00.

Prys:

’n Geskenkpak met Hannon-produkte van die wenner se keuse ter waarde van R2,500.00

Wie kwalifiseer om deel te neem:

Enige Suid-Afrikaanse burger kan deelneem, maar deelnemers jonger as 18 moet toestemming van hul ouers of voogde verkry.

Ander reëls:

– Die weeklikse wenner sal telefoniese in kennis gestel word en daarna op kykNET se webblad aangekondig word.
– Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.

 

Skryf in vir die kompetisie


As jy ’n los styl soek en nog jou hande deur jou hare wil trek, kan jy watter haarsproei gebruik?

Wil jy kommunikasie vanaf ons vennote ontvang?

Terms & Conditions

Nog Kompetisies

28 huntex billboard 003 pre competition

Wen met kykNET en Isuzu

21 April 07:30

28 goue haan kompetisie 003 pre competition

Soek die Goue Haan en wen!

19 April 13:38

28 kunsvlyt kroegstel 003 pre competition

Wen met Kunsvlyt

13 April 09:57