TV Gids

08:30

Die Groot Ontbyt

S2 | E160   PG

'S2/E160'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en natuurlik goeie Afrikaanse musiek. Die span: Johrné van Huyssteen, Elsa Esterhuizen, Hendri Myburgh, Rouchelle Liedemann, Riaan Grobler en Su-an Marais.

10:30

Oupa En Ouma

Herhaal
S1 | E16   PG13

'S1/E16 - 1/16'. Stanley gee vir Dominee raad oor hoe om vroumense te hanteer en Stanley en Debora probeer bewys hoe goed hulle mekaar ken deur met bandopnemers te kommunikeer.

11:00

Inkopie-uur

Herhaal
PG

'n Joernaalprogram waarin ondernemings hul besigheid of produk bemark.

11:31

La't Wiel

Herhaal
S16 | E2   PG

'S16/E2'. Een van die grootste gebeurtenisse op die motorkalender is die Suid-Afrikaanse Motor van die Jaar kompetisie. Ons vat julle agter die skerms. Ons ry ook 'n Opel Mokka in X gewaad.

12:00

Jou Show

Herhaal
S10 | E184   13

'S10/E184'. Celeste Matthews en Pascual Wakefield kom deel stories oor hulle rolle in die nuwe kykNET komedie, 'Vinkel En Koljander', terwyl die sanggroep Saarkie die gehoor vermaak met een van hulle enkelsnitte.

12:30

Leef Jou Reis - Met Gerrie Pretorius

Herhaal
S4 | E41   PG

'S4/E41'. Reunion Eiland se aktiewe vulkaan spoeg rooi warm lawa uit en ons gaan wys jou hoe dit van nader lyk. Ons gaan verken 'n grot wat gevorm is deur lawa, stap op 'n lawa pad en kyk hoe nuwe lewe en nuwe land daardeur gevorm word.

13:00

Getroud Met Rugby

Herhaal
S1 | E15   PG

'S1/E15'. Daar is wrywing tussen Jade en Renate. Chrissie is geheimsinnig oor haar doen en late en daar wag 'n verrassing op Lorette. Denver kan Jade se gemoedstoestand nie uitpluis nie en Festus en Koekie maak alweer slinkse planne.

13:29

Binnelanders

Herhaal
S5 | E1320   PG13

'S5/E1320'. Wimpie en Breggie het woorde oor die moordenaar. Okkie is beïndruk met Morné se nuwe aanslag en een dokter probeer 'n ander ondersteun en beskerm. Naomi probeer Tertius gerus stel terwyl Danny op sy manier 'n pluimpie uitdeel.

14:00

Suidooster

Herhaal
S3 | E12   PG13

'S3/E12'. Ian het spoorloos verdwyn en almal is bekommerd. Carmen kry 'n oproep van Jerome se prokureur en AB se probleme met die mediese fonds dryf hom tot 'n laaste desperate poging.

14:29

Amalia

Herhaal
S2 | E20   13

'S2/E20 - 2/20'. 'n Motor word op die Lanseria-pad gevind met die lyk van 'n jong vrou agter die stuur. Wie sal dit wees? En waar pas hierdie ontdekking in die misterieuse Meerhof legkaart in?

15:30

Die Boekklub

Herhaal
S1 | E2   13

'S1/E2'. Tom sukkel om in Merweville aan te pas en word teen sy sin ingetrek by 'n soektog na Gert se pa. Herman kom help Gerwin met haar huis wat lei tot spanning tussen hom en Stef.

16:30

Reis Na Gister

Herhaal
S3 | E29   Family

'S3/E29'. Ons neem bekende Suid-Afrikaners terug na die plekke van hulle kinderjare. Die kyker beleef hierdie reis eerstehands en leer ken 'n ander kant van die mense wat ons daagliks op TV sien!

17:00

EGOLI - Plek Van Goud

Herhaal
S8 | E1967   PG13

'S8/E1967'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers wat smag na vroegdag vermaak, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.

17:29

Munisipaliteit Van Gwarra Gwarra

Herhaal
S1 | E13   13

'S1/E13'. Mev Februarie en Tony is in China en die res van Gwarra Gwarra op vakansie. Vonkiedool wil graag vir Tossie betrek by rolspel in die slaapkamer. Tony word op die lughawe gearressteer en verpas sy vlug terug huis toe.

18:00

Terug Na Egipte Verkort

S1 | E5   13

'S1/E5 - Episode 5 Deel 1'. Sanna se vete met Rooikappie vlam opnuut op. Gertjie konfronteer Pieter oor Daggafontein, en 'n selfoon veroorsaak groot moeilikheid op die Paal.

18:32

Getroud Met Rugby

Herhaal
S1 | E16   PG

'S1/E16'. Die Stryders verwerk die naweek se nederlaag. Iva stoot vir Fafa weg en Lorette sukkel om Blitz uit haar gedagtes te kry. Gideon en Nina vind uit dat Chrissie 'n geheime kêrel het. Renate probeer Simon se posisie te verbeter.

19:00

eNuus

S1 | E2473   PG13

'S1/E2473'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.

19:29

Binnelanders

Herhaal
S5 | E1321   PG13

'S5/E1321'. Morné het goeie nuus vir die Ferreiras. Karli hoor vir die eerste keer van die soen en Koos storm op Annelize af. Naomi probeer sake reg stel en Morné verklap sy ware gevoelens. Eben is duidelik op 'n dokter se spoor.

20:00

Suidooster

S3 | E13   PG13

'S3/E13'. Danni probeer gemaklik word in haar verhouding met Justin en 'n gas daag by die Samsodiens op.

20:29

SuperRugby

Herhaal
S4 | E9   PG

'S4/E9'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.

21:29

La't Wiel

Herhaal
S16 | E3   PG

'S16/E3'. 10 000km, drie lande, een Fortuner. Dit is die storie van ons epiese reis deur Paraguay, Argentinië en Bolivië terwyl ons die Dakar volg. Audi se A3 maak ook 'n verskyning.

21:59

Inkopie-uur

Herhaal
PG

'n Joernaalprogram waarin ondernemings hul besigheid of produk bemark.

22:59

Getroud Met Rugby

Herhaal
S1 | E16   PG

'S1/E16'. Die Stryders verwerk die naweek se nederlaag. Iva stoot vir Fafa weg en Lorette sukkel om Blitz uit haar gedagtes te kry. Gideon en Nina vind uit dat Chrissie 'n geheime kêrel het. Renate probeer Simon se posisie te verbeter.

23:29

Binnelanders

Herhaal
S5 | E1321   PG13

'S5/E1321'. Morné het goeie nuus vir die Ferreiras. Karli hoor vir die eerste keer van die soen en Koos storm op Annelize af. Naomi probeer sake reg stel en Morné verklap sy ware gevoelens. Eben is duidelik op 'n dokter se spoor.

00:00

Oupa En Ouma

Herhaal
S1 | E16   PG13

'S1/E16 - 1/16'. Stanley gee vir Dominee raad oor hoe om vroumense te hanteer en Stanley en Debora probeer bewys hoe goed hulle mekaar ken deur met bandopnemers te kommunikeer.

00:30

Koringaar

S1 | E4   PG

'S1/E4'. Josef en Maria was gewone mense. Maria was 14 of 15 toe sy swanger geraak het. Dink net hoe het mense geskinder? Vertel die storie vir jou kinders, hulle sal vasgenael sit.

01:00

'n Lewe Met...

S1 | E4   PG13

'S1/E4'. Hierdie week fokus ons op die oorsake, simptome en behandeling vir posttraumatiese stresversteuring (PTSV).

02:00

Toks En Tjops

S5 | E11   PG

'S5/E11'. 'n Informele kletsprogram waar Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby.

03:00

Groen: Namibië

S2 | E3   PG

'S2/E3'. Renosters, veral swartrenosters, is bedreig, terwyl sebras meer algemeen voorkom. Ons kyk na die rol van die regering in die bewaring van albei dié spesies in Namibië.

03:30

Varsity Sing

S1 | E1   Family

'S1/E1'. Die kore van die universiteite van Stellenbosch, Wes-Kaapland en Kaapstad sing teen mekaar in die eerste uitdunrondte by die Hugo Lambrechts-ouditorium in Kaapstad.

04:30

Musiekvideo's

PG13

Musiekvideo's vir elke smaak.

05:29

Grootplaas

S2 | E110   PG13

'S2/E110'. Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke.

05:50

Die Boodskap

S4 | E21   Family

'S4/E21'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Jacques Bornman ontdek ons dat 'n dieper lewensreis saam met God, 'n lewenslange proses is.

06:00

Die Groot Ontbyt

S2 | E161   PG

'S2/E161'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en natuurlik goeie Afrikaanse musiek. Die span: Johrné van Huyssteen, Elsa Esterhuizen, Hendri Myburgh, Rouchelle Liedemann, Riaan Grobler en Su-an Marais.

08:00

Die Boodskap

S4 | E21   Family

'S4/E21'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Jacques Bornman ontdek ons dat 'n dieper lewensreis saam met God, 'n lewenslange proses is.

08:15

Dee Dee & Spike

S1 | E148   Family

'S1/E148'. Dee Dee & Spike is 'n dansreeks vir die jongspan. In elke episode word jy na 'n pret plek weggevoer en speel-speel leer ons jou danspassies en help jou om jou woordeskat te bou.

08:30

Die Groot Ontbyt

S2 | E161   PG

'S2/E161'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en natuurlik goeie Afrikaanse musiek. Die span: Johrné van Huyssteen, Elsa Esterhuizen, Hendri Myburgh, Rouchelle Liedemann, Riaan Grobler en Su-an Marais.

Sien 14-dag gids

Hoogtepunte