In dié nuwe leefstylprogram ondergaan 12 deelnemers 'n "kop, hart en siel" transformasie: Hulle kry die geleentheid om ‘n nuwe, en beter weergawe van hulself te word en selfs hul voorkoms radikaal te verander.
S1 | E5
29 April 21:30
'S1/E5 of 13'. As 'n ma van 'n gay seun moes Michelle Lees haar eie onvoorwaardelike liefde vir hom uitleef, maar as oue...