Logo

Fiëstas 2017: Hier is die wenners!

Nuus
23 Februarie 2017
Die kykNET Fiëstas is op 23 Februarie 2017 in die Kunstekaap-teaterkompleks in Kaapstad uitgedeel. Hier is al die wenners.
kykNETFiestas

Die kykNET Fiëstas is op 23 Februarie 2017 in die Kunstekaap-teaterkompleks in Kaapstad uitgedeel. Dié toekenningsgeleentheid is regstreeks op kykNET (kanaal 144 op DStv) uitgesaai.

Lees ook: ’n Fees vir die sinne en kunste

kykNET is baie trots om vanjaar se wenners aan te kondig:

Beste opkomende kunstenaar
Faith Kinniar – Valencia – KKNK

Beste teaterontwerp
Francois Toerien & Kosie Smit – Heidi – KKNK

Lewensbydrae tot musiek
Acáma Fick

Beste vroulike byspeler
Nicole Holm – In Ongenade – Woordfees

Beste manlike byspeler
Dawid Minnaar – Die Huis van Bernarda Alba – KKNK

Beste prestasie in ’n solo-vertonining
Richard September – Rooivalk – Woordfees

Lewensbydrae tot musikale teater
Alvon Collison

Beste musiekgedrewe produksie (arena)
Charl du Plessis – Big Band Boogie Woogie – KKNK

Beste musiekgedrewe produksie (podium)
Hunkering na die ses – SOF

Beste musiekgedrewe produksie (teater)
Heidi – KKNK

Lewensbydrae as kunste-filantroop
Ton Vosloo

Beste prestasie in klassieke musiek
Corelli & Co. – Stefan Temmigh & Erik Dippenaar – Woordfees

Beste prestasie in visuele kuns
Alex Hamilton – Kurator van visuele kunsprogram – Woordfees

Beste nuutgeskepte Afrikaanse produksie
Nico Scheepers – Rooivalk – Woordfees

Beste regie
Marthinus Basson – Die Gangsters – Woordfees

Beste aktrise
Ilse Klink – Kristalvlakte – SOF

Beste akteur
Stefan Erasmus – As – Woordfees

Gewildste fees
Innibos

Beste aanbieding
Rooivalk – Woordfees

Bloustoel
Die Bloustoel-toekenning gaan aan KKNK vir die Uitkampteater-inisiatief.

Hou dié blad dop vir al die #kykNETFiëstas-hoogtepunte.