25 binnelanders about poster 320 x 480

Oor die program

Binnelanders, ’n halfuur lange weeksdag-drama, handel oor die wel en weë van die mense wat hul toevlug en heil vind by die Binneland-kliniek. Alles lyk van ver af gesond, maar in die gange en sale van dié kliniek – heel dikwels ook in die raadsale – is dit ’n ander storie. Vir enige navrae, stuur gerus ’n e-pos na ernst@starkfilms.co.za.

Volgende Episode

S6 | E226
24 April 19:30

'S6/E226'. Okkie en Ilse is nie beïndruk met hul kombuis nie en Annelize probeer dinge professioneel hou met Steve. Alex sê niks oor Nicci nie en Joyce se woede ken geen perke nie.

Nuut

Nog vermaak

Met 'n Huppel In Die Stap

S2 | E3 @ 11:30

kykNET

Skole Top 10

S9 | E4 @ 14:30

kykNET

Kunsvlyt

S1 | E3 @ 15:30

kykNET

chatNOU!

S2 | E29 @ 16:50

kykNET NOU!

Safari 4x4-Roetes

S10 | E4 @ 17:30

kykNET

Phil 101

S1 | E3 @ 20:30

kykNET

Die Top 20

S2 | E3 @ 20:30

kykNET NOU!

Leef Jou Reis - Met Gerrie Pretorius

S5 | E3 @ 21:00

kykNET