25 die groot onbyt about poster 320 x 480

Oor die program

GROOTfm 90.5 se gewilde ontbytprogram, Die GROOT Ontbyt, word elke weeksoggend tussen 06:00 en 08:00 regstreeks uitgesaai. Dié samewerking is ’n eerste in sy soort. Die aanbieders gesels dus nie net met GROOTfm-luisteraars nie, maar ook met kykNET-kykers. Luisteraars en kykers kan uitsien na ’n program propvol aktualiteit, nuus, verkeer, weer en natuurlik goeie Afrikaanse musiek.

Volgende Episode

S2 | E122
01 Maart 06:00

'S2/E122'. Groot Ontbyt is propvol aktualiteit, nuus, verkeer, weer en natuurlik goeie Afrikaanse musiek. Die span: Johrné van Huyssteen, Elsa Esterhuizen, Hendri Myburgh, Rouchelle Liedemann, Riaan Grobler en Su-an Marais.

Gewild

Nog vermaak

Met 'n Huppel In Die Stap

S2 | E3 @ 11:30

kykNET

Skole Top 10

S9 | E4 @ 14:30

kykNET

Kunsvlyt

S1 | E3 @ 15:30

kykNET

chatNOU!

S2 | E29 @ 16:50

kykNET NOU!

Safari 4x4-Roetes

S10 | E4 @ 17:30

kykNET

Binnelanders

S6 | E226 @ 19:30

kykNET

Phil 101

S1 | E3 @ 20:30

kykNET

Die Top 20

S2 | E3 @ 20:30

kykNET NOU!

Leef Jou Reis - Met Gerrie Pretorius

S5 | E3 @ 21:00

kykNET