Logo
Die groot ontbyt S8 Slim BB
web uni tv guide

Die GROOT Ontbyt

144AktualiteitPG

Bespreek jou plek aan boord die GROOT boot

Nuus
26 Julie 2016
GROOT musiek, GROOT name en GROOT sports saam met GROOT vriende lê voor aan boord die GROOT boord!
Die GROOT Boot

GROOT musiek, GROOT name en GROOT sports saam met GROOT vriende.

As dit klink soos jóú tipe GROOT, dan is jy die perfekte PASSIE-sier vir die GROOT boot – met Juanita du Plessis, Leah, Lindie Strydom, Joshua na die Reën, Johrné van Huyssteen, Riaan Grobler en nou ook Willem Botha!

Maak seker jy mis nie uit op die kans om saam met GROOTfm 90.5, Die GROOT Ontbyt en kykNET van 31 Maart tot 3 April 2017 van Durban na die Portugese eilande te vaar nie.

Skakel 0860 11 44 11 om te bespreek of besoek www.grootfm.co.za vir meer inligting.