25 fiesta about poster 320 x 480

Oor die program

Fiësta is nou al vir meer as tien jaar sinoniem met feeste in ons land, asook in buurlande soos Namibië. Ons besoek weekliks ’n ander fees. Só word daar nie net regoor die land gekuier nie, maar ons bring interessante plekke na die sitkamers van ons kykers. Vir enige navrae, stuur gerus ’n e-pos na fiesta@compute.co.za.

Volgende Episode

S15 | E707
01 Maart 09:59

'S15/E707'. Ter ere aan die Portugese seevaarder speel Mosselbaai jaarliks gasheer vir 'n ware feestelikheid 'waar kulture ontmoet' met hul Diasfees. Willem Botha reis vandeesweek saam met Fiësta.

Gewild

Nog vermaak

Met 'n Huppel In Die Stap

S2 | E3 @ 11:30

kykNET

Skole Top 10

S9 | E4 @ 14:30

kykNET

Kunsvlyt

S1 | E3 @ 15:30

kykNET

chatNOU!

S2 | E29 @ 16:50

kykNET NOU!

Safari 4x4-Roetes

S10 | E4 @ 17:30

kykNET

Binnelanders

S6 | E226 @ 19:30

kykNET

Phil 101

S1 | E3 @ 20:30

kykNET

Die Top 20

S2 | E3 @ 20:30

kykNET NOU!

Leef Jou Reis - Met Gerrie Pretorius

S5 | E3 @ 21:00

kykNET