25 getroud met rugby about poster 320 x 480

Oor die program

Die gewilde reeks Getroud met rugby is nou as ’n sepie te sien. Terwyl sleutelkarakters uit die dramareeks se storielyne voortgaan, sluit heelwat nuwe spelers – met nuwe storielyne – by die sepie aan.

Volgende Episode

S2 | E46
01 Maart 03:30

'S3/E46'. Laetitia vang vir Schalk in haar web. Festus en Koekie smokkel met Cornia en Botha se koppe. Brendan gee homself aan die polisie oor. Iva en Fafa trou!

Gewild

Nog vermaak

Met 'n Huppel In Die Stap

S2 | E3 @ 11:30

kykNET

Skole Top 10

S9 | E4 @ 14:30

kykNET

Kunsvlyt

S1 | E3 @ 15:30

kykNET

chatNOU!

S2 | E29 @ 16:50

kykNET NOU!

Safari 4x4-Roetes

S10 | E4 @ 17:30

kykNET

Binnelanders

S6 | E226 @ 19:30

kykNET

Die Top 20

S2 | E3 @ 20:30

kykNET NOU!

Phil 101

S1 | E3 @ 20:30

kykNET

Leef Jou Reis - Met Gerrie Pretorius

S5 | E3 @ 21:00

kykNET