25 jukebox about poster 320 x 480

Oor die program

Jukebox is ’n program wat regstreeks uitgesaai word en waar kykers die geleentheid kry om versoeke te stuur om musiekvideo’s wat hulle graag op die kassie wil sien te speel. Aanbieder Pieter Koen verwelkom ook elke week ’n paar gaste in die ateljee, wat wissel van SA se bekendste Afrikaanse kunstenaars tot jong sangtalent wat binnekort die musiekbedryf gaan oorweldig.

Volgende Episode

S10 | E5
29 April 19:30

'S10/E5'. Liezel Pieters kom gesels oor haar nuwe album. Bianca le Grange, Charlize Berg en Marno van der Merwe vertel meer oor die nuwe Doringrosie Pantonieme.

Gewild

Nog vermaak

Met 'n Huppel In Die Stap

S2 | E3 @ 11:30

kykNET

Skole Top 10

S9 | E4 @ 14:30

kykNET

Kunsvlyt

S1 | E3 @ 15:30

kykNET

chatNOU!

S2 | E29 @ 16:50

kykNET NOU!

Safari 4x4-Roetes

S10 | E4 @ 17:30

kykNET

Binnelanders

S6 | E226 @ 19:30

kykNET

Phil 101

S1 | E3 @ 20:30

kykNET

Die Top 20

S2 | E3 @ 20:30

kykNET NOU!

Leef Jou Reis - Met Gerrie Pretorius

S5 | E3 @ 21:00

kykNET