25 kwela about poster 320 x 480

Oor die program

Die bekroonde joernaalprogram  Kwêla se eerste uitsending was op 17 November 1999, en die span het sedertdien elke Woensdagaand gesorg vir ’n uur vol wetenswaardighede, inspirasie en humor. Van Musina tot Kaap Agulhas, en van Alexanderbaai tot Port St John’s – Kwêla was al daar, en gaan weer soontoe om die merkwaardige mense van ons land se stories te vertel. Vir navrae, stuur gerus ’n e-pos na kwela@kyknet.co.za of bel 021 422 3452.

Volgende Episode

S19 | E4
26 April 20:30

'S19/E4'. Ons kuier by Wilna Snyman en gesels oor haar loopbaan en lewe met Alzheimers, kry lesse in kaasmaak by Petra en Dean Lategan en ons kondig die Oos-Kaapse Dorp van die Jaar-finalis aan.

Gewild

Soortgelyke Programme

Met 'n Huppel In Die Stap

S2 | E3 @ 11:30

kykNET

Skole Top 10

S9 | E4 @ 14:30

kykNET

Kunsvlyt

S1 | E3 @ 15:30

kykNET

chatNOU!

S2 | E29 @ 16:50

kykNET NOU!

Safari 4x4-Roetes

S10 | E4 @ 17:30

kykNET

Binnelanders

S6 | E226 @ 19:30

kykNET

Die Top 20

S2 | E3 @ 20:30

kykNET NOU!

Phil 101

S1 | E3 @ 20:30

kykNET

Leef Jou Reis - Met Gerrie Pretorius

S5 | E3 @ 21:00

kykNET