Logo
Op die Spel
web uni tv guide

Op Die Spel

144SpelprogramPG
Op die spel

Oor die program

Jacaranda FM-aanbieder Rian van Heerden is weer die aanbieder en Gerhard van Huyssteen weer die beoordelaar van kykNET se gewilde spel- en taalspeletjieprogram. In hierdie reeks is daar egter ’n kinkel in die kabel: Hoërskool- en laerskooldeelnemers gaan die geleentheid kry om mekaar die stryd aan te sê en swaarde te kruis.

S4 | E13
08 Julie 13:00
'S4/E13'. Hierdie is die finale episode van Op die Spel. Na dertien weke staan vier van die land se beste spellers reg o...
Op die spel
Op die Spel: Sp[e]el saam

Wat is die korrekte spelling?

Kommitee31%
Komitee61%
Komittee9%