25 phil 101 about poster 320 x 480 003 pre

Oor die program

Phil 101 is ’n vars nuwe komedie wat die doen en late van ’n eens glorieryke filosofie-departement by die Sentrale Universiteit van Suid-Afrika (SUSA) van nader af bekyk.

Volgende Episode

S1 | E3
24 April 20:30

'S1/E3'. As daar 'n skielike tekort aan hande in die departement is, word Phil deur sy kollegas oorreed om Roelf as 'n assistent aan te stel met chaotiese nagevolge.

Phil 101: Welkom by Departement Filosofie

Maak seker jy skakel vanaf 20 April in vir die nuwe kykNET-komedie, Phil 101 – elke Maandag om 20:30 net op kykNET kanaal 144.

35 screen shot 2017 02 28 at 3.19.15 pm

Karakters

Nog vermaak

Met 'n Huppel In Die Stap

S2 | E3 @ 11:30

kykNET

Skole Top 10

S9 | E4 @ 14:30

kykNET

Kunsvlyt

S1 | E3 @ 15:30

kykNET

chatNOU!

S2 | E29 @ 16:50

kykNET NOU!

Safari 4x4-Roetes

S10 | E4 @ 17:30

kykNET

Binnelanders

S6 | E226 @ 19:30

kykNET

Die Top 20

S2 | E3 @ 20:30

kykNET NOU!

Leef Jou Reis - Met Gerrie Pretorius

S5 | E3 @ 21:00

kykNET