25 silwerskermfees about poster 320 x 480

Oor die Silwerskermfees

Die Silwerskermfees 2015-kortflieks saai uit Donderdae om 20:30 op kykNET&kie. Die kortflieks wat by die Silwerskermfees 2016 gewys is, sal vanaf 11 April 2017, elke Dinsdag om 21:00 op kykNET kanaal 144 uitgesaai word.

Volgende Episode

S5 | E3
25 April 21:00

'S5/E3 - Die Bok'. Met 'n kleinding op pad, is Susan se heelwat ouer man al meer uithuisig en die eensaamheid van die plaaslewe oorweldig haar. Boonop wei 'n rondloperbok al nader aan haar geliefde roostuin.

Silwerskermfees 2017: Skryf só in

Is jy ’n aspirante filmmaker of draaiboekskrywer? Inskrywings vir die Silwerskermfees 2017 is nóú oop. Goedgekeurde konsepte en werke word befonds en vervaardig deur kykNET.

28 kn ssf calltoaction promo 2017 med

Gewild

Nog vermaak

Met 'n Huppel In Die Stap

S2 | E3 @ 11:30

kykNET

Skole Top 10

S9 | E4 @ 14:30

kykNET

Kunsvlyt

S1 | E3 @ 15:30

kykNET

chatNOU!

S2 | E29 @ 16:50

kykNET NOU!

Safari 4x4-Roetes

S10 | E4 @ 17:30

kykNET

Binnelanders

S6 | E226 @ 19:30

kykNET

Die Top 20

S2 | E3 @ 20:30

kykNET NOU!

Phil 101

S1 | E3 @ 20:30

kykNET

Leef Jou Reis - Met Gerrie Pretorius

S5 | E3 @ 21:00

kykNET