25 skolle top 10 about poster 320 x 480

Oor die program

Elke week kry ’n skool die kans om sy top-10 musiekvideo’s te versoek en ook ’n bietjie meer te vertel oor sy geskiedenis en tradisies. Ons vind ook uit watter bekendes het al in van die skole se banke gesit en maak kennis met die leerlinge wat die skool se waardes met trots uitleef voor die kamera.

Volgende Episode

S9 | E4
24 April 14:30

'S9/E4'. Ons kuier by die jaarlikse Waterkloof Netbalfees in Pretoria. Dié fees vier vanjaar sy 9de bestaansjaar. Daar is 34 skole vanoor die land met 114 spanne wat 915 wedstryde speel.

Gewild

Nog vermaak

Met 'n Huppel In Die Stap

S2 | E3 @ 11:30

kykNET

Kunsvlyt

S1 | E3 @ 15:30

kykNET

chatNOU!

S2 | E29 @ 16:50

kykNET NOU!

Safari 4x4-Roetes

S10 | E4 @ 17:30

kykNET

Binnelanders

S6 | E226 @ 19:30

kykNET

Die Top 20

S2 | E3 @ 20:30

kykNET NOU!

Phil 101

S1 | E3 @ 20:30

kykNET

Leef Jou Reis - Met Gerrie Pretorius

S5 | E3 @ 21:00

kykNET