25 top 20 about poster 320 x 480

Oor die program

Ons begin die 20 beste en mees indrukwekkende musiekvideo’s in die Afrikaanse musiekbedryf aftel! Top 20 fokus egter nie net op musiekvideo’s nie, maar ons sal elke week ’n gas in die ateljee verwelkom. Stem weekliks vir jou gunsteling musiekvideo! SMS die kunstenaar se naam en die naam van die musiekvideo na 40800. Jy kan stem soveel keer as wat jy wil – elke SMS kos R1.50. Bepalings en voorwaardes geld.

Volgende Episode

S2 | E3
24 April 20:30

'S2/E3'. Ons kyk na die Top 20 musiekvideo's van die afgelope week.

Gewild

Video's

28 kn top20 ekstra cordelia 900 video

Top 20 Eksklusief: Cordelia

29 Julie 13:45

28 brendan peyper musiek 004 pre video

Brendan Peyper: Twee Is Beter As Een

07 April 09:47

28 kn musiekvideo saarkie kamersvmhart 900 video

Saarkie: Kamers van my Hart

07 Mei 02:00

28 top 20 joe ekskl video

Top 20 Eksklusief: Joe Foster

15 April 14:36

28 screen shot 2017 02 07 at 9.38.46 am video

Kaleidoskoop: ’n Kykie agter die skerms

13 Februarie 11:00

28 kn top20 ekstra snotkop 900 video

Top 20: Snotkop skenk R10 000 vir Kombuis

04 Augustus 20:37

28 screen shot 2016 04 06 at 10.16.20 am video

Top 20: Voorskou - 8 April 2016

06 April 14:24

28 screen shot 2016 04 19 at 4.53.07 pm video

Top 20: Voorskou - 22 April 2016

19 April 20:54

Nog vermaak

Met 'n Huppel In Die Stap

S2 | E3 @ 11:30

kykNET

Skole Top 10

S9 | E4 @ 14:30

kykNET

Kunsvlyt

S1 | E3 @ 15:30

kykNET

chatNOU!

S2 | E29 @ 16:50

kykNET NOU!

Safari 4x4-Roetes

S10 | E4 @ 17:30

kykNET

Binnelanders

S6 | E226 @ 19:30

kykNET

Phil 101

S1 | E3 @ 20:30

kykNET

Leef Jou Reis - Met Gerrie Pretorius

S5 | E3 @ 21:00

kykNET