25 tyd met aleit about poster 320 x 480

Oor die program

Die toonaangewende trou- en funksiebeplanner Aleit Swanepoel, stigter en voorsitter van The Aleit Group, loer elke week in by ’n Suid-Afrikaanse bekende om bietjie op te vang. Daar word natuurlik ’n mooi tafel gedek en lekkernye voorgelê vir ’n behoorlike kuier.

Volgende Episode

S1 | E4
26 April 17:30

'S1/E4'. Die manne van die band Spoegwolf gesels oor hulle eiesoortige musiek terwyl Aleit 'n tafel dek so reg na enige braaier se smaak. Sjef Gustaaf Boshoff se vleis is ook uit die boonste rakke.

Tyd met Aleit: Raak betower

<p>Die splinternuwe leefstylprogram Tyd met Aleit is vanaf 5 April op die kassie. Skakel Woensdae om 17:30 in.</p>

35 screen shot 2017 02 27 at 10.14.31 am

Nog vermaak

Met 'n Huppel In Die Stap

S2 | E3 @ 11:30

kykNET

Skole Top 10

S9 | E4 @ 14:30

kykNET

Kunsvlyt

S1 | E3 @ 15:30

kykNET

chatNOU!

S2 | E29 @ 16:50

kykNET NOU!

Safari 4x4-Roetes

S10 | E4 @ 17:30

kykNET

Binnelanders

S6 | E226 @ 19:30

kykNET

Phil 101

S1 | E3 @ 20:30

kykNET

Die Top 20

S2 | E3 @ 20:30

kykNET NOU!

Leef Jou Reis - Met Gerrie Pretorius

S5 | E3 @ 21:00

kykNET