Die glanssjef, Bertus Basson, dekorkenner Misi Overturf en hulle span reis vanaf die Kaap tot die Karoo en Weskus om nuwe lewe in verskeie restaurante te blaas in die derde seisoen van werklikheidsreeks In die sop: Restaurant-evolusie.
S3 | E11
15 Mei 20:00
'S3/E11'. Die span kies koers na Mpumalanga om te gaan help in Middelburg by Stoom Pub & Grill. Die eienaars hoop dat Be...