’n Erediens saam met geestelike leiers van regoor die land. Die Boodskap beloof om prakties, opbouend en uitdagend te wees en word vergesel deur geesvullende musiek.
S5 | E312
03 April 08:00
'S5/E312'. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek Gemeente. Saam met Johan Geyser verken ons Jesus as die weg.