Die glanssjef, Bertus Basson, dekorkenner Misi Overturf en hulle span reis vanaf die Kaap tot die Karoo en Weskus om nuwe lewe in verskeie restaurante te blaas in die derde seisoen van werklikheidsreeks In die sop: Restaurant-evolusie.
S3 | E9
01 Mei 20:00
'S3/E9'. In die hartjie van Philadelphia ontmoet die span vir Annalet. Sy het Bertus en Misi se hulp nodig om nuwe lewe ...