TV Gids

09:00

Kooptyd

PG

'n Joernaalprogram waarin ondernemings hul besigheid of produk bemark.

09:30

#Luister

PG

Kry woema vir die res van die dag met kraakvars klanke en 'n sensasionele luisterervaring - beleef jou wêreld in Afrikaans.

12:00

Hoor-Hoor!

S2 | E50   PG

'S2/E50'. Jack Parow doen sy beroemdheid, of is dit nou berugtheid, gestand en vermaak ons nes hy kan. Hy vertel ook hoe hy sy dogterjtjie op sy manier groot maak.

12:30

#MyMusiek

PG

#MyMusiek wys elke week vir jou die Top 8 musiekvideo's van een van ons kykers.

13:00

#Witwarm

13

Platinumtreffers deur die koninklikes van klank.

13:30

#Clips

PG

'n Verskeidenheid akoestiese optredes, agter-die-skerms blikke, onderhoude en allerlei interessanthede van jou gunsteling musieksterre.

14:00

Die Wasgoedlyn

S1 | E11   13

'S1/E11'. Die Wasgoedlyn hang halfmas. Ons vat 'n reis deur die ontslape lewens en liedere van Louis van Rensburg, Christa Steyn, Johannes Kerkorrel, Koos du Plessis en Bernoldus Niemand.

15:00

Kooptyd

PG

'n Joernaalprogram waarin ondernemings hul besigheid of produk bemark.

15:25

#Duidelik!

13

Draai die volume oop. Musiek wat jou ore sal laat tuit.

15:50

Skole Top 10

S9 | E4   PG13

'S9/E4'. Ons kuier by die jaarlikse Waterkloof Netbalfees in Pretoria. Dié fees vier vanjaar sy 9de bestaansjaar. Daar is 34 skole vanoor die land met 114 spanne wat 915 wedstryde speel.

16:50

chatNOU!

S2 | E29   PG13

'S2/E29'. #ChatNOU was op die @Ghoema2017 bloutapyt. Ons bring vir jou die hoogtepunte en wenner van #BesteMusiekvideo. @Stephantasties check in by @RentTheMusical wat speel by die @JoburgTheatre.

18:40

#Witwarm

13

Platinumtreffers deur die koninklikes van klank.

19:30

Die Wasgoedlyn

S1 | E11   13

'S1/E11'. Die Wasgoedlyn hang halfmas. Ons vat 'n reis deur die ontslape lewens en liedere van Louis van Rensburg, Christa Steyn, Johannes Kerkorrel, Koos du Plessis en Bernoldus Niemand.

20:30

Die Top 20

S2 | E3   PG

'S2/E3'. Heidi Edeling, die Hoof Uitvoerende Beampte van die Ghoemas, kuier by ons wat regstreeks op Sondag, 23 April 2017, om 20:00 op kykNET uitgesaai geword.

21:30

kykNET Country

S1 | E2   Family

'S1/E2 - 1/2'. 'n Musiekprogram propvol Country, aangebied deur Juanita du Plessis met vanaand se gaste: Jody Wayne, Will Jordan en Elizma Theron.

22:00

#Witwarm

13

Platinumtreffers deur die koninklikes van klank.

23:00

chatNOU!

S2 | E28   PG13

'S2/E28'. @_cutthemustard gesels met @RubberDucMusic oor hulle nuwe album en dan perform hulle live op #chatNOU. @blissjuicery deel met ons meer oor die trend van #juicing

01:00

#Deurnag!

16

As jy laataand lawaai of vroegoggend kraai, moet hierdie klanke in die agtergrond draai.

06:00

#Brekfis

PG

Word wakker met lekker musiek in jou ore.

08:00

#Speel-Speel

PG

Ons verskaf 'n uur se kykgenot vir die kleinspan.

09:00

Kooptyd

PG

'n Joernaalprogram waarin ondernemings hul besigheid of produk bemark.

Sien 14-dag gids

Hoogtepunte